Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika skors Mali

Die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrikaanse lidlande het Mali tydens ‘n buitengewone beraad tydelik geskors ná ‘n tweede militêre staatsgreep in nege maande. Die geld tot Februarie 2022 wanneer ‘n demokratiese regering moet oorneem.