Ekonome voorspel reg met plaaslike styging van brandstofprys

Nes ekonome voorspel het, is daar weer ‘n styging in die plaaslike brandstofprys van 30 sent ‘n liter vir beide petrol en diesel wat volgende week Woensdag in werking tree. Daarmee neem druk weer op die verbruiker verder toe. Jason Kasuto, besturende direkteur by Monasa Advisory and Associates in die hoofstad…