Ek dog hulle bak ‘n poets – Nobelpryswenner

Die wenner van vanjaar se Nobelprys vir Letterkunde, die Tanzaniese skrywer Abdulrazak Gurnah, sê hy het aanvanklik gedink iemand skeer die gek toe hy dié nuus meegedeel is. Hy is die eerste skrywer uit Afrika in meer as ‘n dekade wat die Nobelprys in Letterkunde wen. Gurnah is die skrywer van tien romans, insluitende Paradise en Desertion. Die 73-jarige sê hy dog dit was ‘n poets to hy geskakel is…