Eiendom word in SA deur sindikate gekaap

Die kaping van eiendom neem volgens berigte in Suid-Afrika toe. Dit volg namate meer georganiseerde sindikate op eiendomme beslag lê. Eienaars van eiendom is gemaan om privaat sekerheids-ondernemings, sowel as prokureurs aan te stel. ‘n Kenner van eiendomsreg, Dominic Steyn, sê die versuim om die Wet op die Voorkoming van Onwettige Uitsettings en die Onregmatige Besetting van Grond te wysig vererger die misdaad: