Efundja: Cholera, malaria van die gevare

Terwyl die efundja, wat tans in die verre Noorde voorkom heelwat voordele inhou, is daar ook gevare soos malaria en cholera wat kan voorkom. Dr. Bernard Haufiku, voormalige gesondheidsminister en mediese dokter, gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor die gevare.