EFF is gekant teen nuwe gesondheid wetsontwerp

Die EFF sê die huidige Nasionale Gesondheidsversekering-wetsontwerp, erken nie die verskil wat tussen die openbare en privaat gesondheidsorg-sektore bestaan nie. Die meerderheid van die ANC in die portefeuljekomitee oor Gesondheid, het ten gunste van die wetsontwerp gestem terwyl opposisiepartye dit verwerp het. Dit sal nou in die parlement debatteer word, waarna gestem en dit waarskynlik aanvaar sal word. Die woordvoerder van die EFF, Naledi Chirwa, sê die wetsontwerp kort ‘n duidelike riglyn vir oplossings vir die land se sukkelende gesondheidsorgstelsel: