Eerste prioriteit is om Eskom se kragstasies se prestasie te verbeter

President Cyril Ramaphosa sê ná jare van staatskaping en wanbestuur werk Eskom se bekwame en doeltreffende bestuurspan hard om die kragvoorsiener om te keer en jare se verval ongedaan te maak. Hy het uit die Uniegebou in Pretoria ‘n reeks bykomende maatreëls aangekondig om beurtkrag aan te spreek en langtermyn-energiesekuriteit te bewerkstellig. Ramaphosa sê die eerste prioriteit is om Eskom reg te ruk en sy kragstasies se prestasie te verbeter:

Ramaphosa sê die tweede prioriteit is om die verkryging van nuwe kapasiteit uit hernubare energie, gas en batteryberging te versnel: