Eenheid sal beste uitkoms vir Swapo-kongres wees

Die plaaslike politieke ontleder dr. Phanuel Kaapama sê eenheid is die belangrikste uitkoms van die Swapo-kongres wat tans in die hoofstad aan die gang is. In sy mening, sou die party eenheid kan bereik kan hy begin voorberei vir 2024…