Een vas vir Agra-roof

Die Namibiese polisie het nie op hulle laat wag na ‘n rooftog Maandagoggend by Agra op Okahandja nie. Een man is reeds agter tralies en die ander verdagtes is bekend, soos polisiewoordvoerder in die Otjozondjupa-streek, inspekteur Maureen Mbeha, verduidelik.