Duurder privaatskole en regeringskole sal volgende jaar druk ervaar

Ekonome voorspel druk op duurder privaatskole in die land, sowel as druk op regeringskole namate finansiële uitdagings voortduur. Volgens die legendariese plaaslike ekonoom, dr. John Steytler, sal middel-inkomste families goedkoper opsies soek. Hy verduidelik.