Duitsland beskou Namibië van vandag af nie meer as ‘n hoërisikoland vir reise nie

Duitsland bestempel Namibië van vandag af nie meer as ‘n hoërisikoland vir reise nie. Buurlande soos Botswana, Suid-Afrika, Mosambiek en Zambië word egter steeds as hoërisikogebiede bestempel. Daar vind tans ‘n groot toerismeveldtog in Duitsland plaas om toeriste na Namibië te lok.