Ds. sê oor dwaalleer van NG Kerk

Die Sola Scriptura-groep van die NG Kerk van Namibië bring Vrydag 20-gemeentes op Okahandja saam dolering te bespreek. Die drukgroep meen die NG Kerk se Algemene Sinode volg nie meer die voorskrifte van die Woord nie na die Sinode in 2019 selfdegeslagverhoudings aanvaar het. Ds. Erik van Zyl, voorsitter van die Sola-groep en koördineerder van die NG Kerk in die Kunene-streek het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.