Droogtehulp kom slenter agter, sal nooit selfoonbetalings vra nie

Dit het onder die aandag van die Namibië Boere Droogtehulp gekom dat daar individue is wat die organisasie se naam gebruik om geld te steel. Die individu beweer dat hy van die organisasie is en vra mense om geld via selfoonbetalings te skenk. Die nommer wat gebruik word behoort nie aan die organisasie nie. Henriette le Grange van Namibië Boere Droogtehulp met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.