Drie vas vir Mondesa-roof

Drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die gewapende rooftog by Mondesa aan die kus gister. Net meer as 37 000 Namibiese dollar uit die meer as 147 000 dollar wat gesteel is. Volgens Inspekteur Ileni Shapumba van die Erongo polisie, is die verdagtes wat soek is, bekend aan die mag. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.