Drie groot toekennings vir Krieket Namibië

Krieket Namibië het drie toekennings van die Internasionale Krieketraad ontvang. Die vroue-krieketspan het met ‘n toekenning weggestap en die Ontwikkelings-inisiatief van die Jaar is Namibië se Ashburton Kwata Mini-krieketprogram. Krieket Namibia se uitvoerende hoof, Johan Muller, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.

Muller sê die groot prys gaan aan die Richelieu Eagles-mansspan.