Dranklisensies in Gauteng is in chaos

Belanghebbendes het die DA in Gauteng genader oor ernstige operasionele probleme by die Gautengse Drankraad. Drankhandelaars bestee gewoonlik baie geld aan regspesialiste om hulle te help met die ingewikkelde en dikwels onvriendelike proses om ‘n dranklisensie te bekom. Die DA-lid, Dorianne Arendse, sê drankhandelaars ondervind ondanks die ekstra hulp steeds lang vertragings in die goedkeuringsproses vir hul aansoeke: