Draai jou sente die feesseisoen om

Soos die feesseisoen nader, sluit talle ondernemings en gelukkige werknemers kry ‘n bonus of selfs ‘n dertiende tjek. Sommige Namibiërs sien na die pandemie uit om weg te breek en geld tydens hul vakansie te bestee. Plaaslike ekonoom Gabriel Erastus gee raad aan Namibiërs hoe hulle hul geld tydens die feestyd te bestee.

Hy maan dat vooraf vir uitgawes soos skooluniforms beplan moet word.