Dorre, verre noordweste ontvang reën

Die noordweste ontvang op die oomblik reën met voorspellings vir goeie neerslae vandag, veral in die verre noordweste, waar dit uiters droog is. Odillo Kgobetsi van die Windhoek weerkantoor het meer besonderhede oor waar dit tot dusver gereën het, en hoeveel.