Dorpsrade: ons skeep niemand af nie, inteendeel, ons betaal, sê Uutoni

Die leier van die opposisieparty, Popular Democratic Movement, McHenry Venaani, het gister in die Nasionale Vergadering aan die minister van landelike en stedelike ontwikkeling, Erastus uUtoni, gevra of sy ministerie munisipaliteite en dorpsrade afskeep wat deur opposisiepartye regeer word. Venaani wou weet wat die motief is. Uutoni het sy antwoord só verwoord.