Dordabis-brand ‘onder beheer’ vir nou

Die voortdurende brand by Dordabis blyk om effe onder beheer te wees met minder wind wat vanoggend voorkom. Kosmos 94.1 Nuus het met Iris Stehn, ‘n boer in die gebied en koördineerder van die poging gepraat.