Dit is vandag WêreldskoonmaakdagSeptember 18, 2021

Dit is vandag Wêreldskoonmaakdag, ‘n jaarlikse wêreldwye sosiale aksieprogram wat daarop gemik is om die wêreldwye vaste afvalprobleem te bekamp. Streeks- en plaaslike rade, organisasies en die publiek in Namibië word aangemoedig om die land vandag te help skoonmaak. Lydia Amutenya woordvoerder van stad Windhoek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *