Dis tyd vir die Finkenstein Trail Run en Kersmark

Die gewilde Clausthaler Finkenstein Trail Run vind Saterdag by die Finkenstein Bush Market plaas. Laat registrasie begin die oggend sewe-uur en om half-agt word weggespring. Belangstellendes kan ook op die Facebook-blad van die Clausthaler Finkenstein Trail Run registreer. Francois Steynberg, die organiseerder, nooi ook almal na die Kersmark uit.