Dis nie lekker om werkloos te wees nie – John Walters

Advokaat John Walters het gister amptelik afgetree na 17 jaar as Namibië se ombudsman. Kosmos 94.1 Nuus wou weet wat hy vanoggend gedoen het….