Dis beter dat Ramaphosa eerder bedank

Die Suid-Afrikaanse Grondwetkenner Paul Hoffman sê bedanking is ‘n sinvolle keuse vir President Cyril Ramaphosa om die politieke gevolge van die Phala Phala-verslag te vermy. Die Artikel 89-paneel het bevind daar is prima facie-bewyse dat Ramaphosa strydig met sy amp opgetree het. Die saak hou verband met die diefstal by sy Phala Phala-plaas in Limpopo. Hoffman sê dit kan moontlik in ‘n oorlog tussen die faksies in die ANC ontaard: