Dinge was woelig op Copps 94.1

Dit was ‘n bedrywige aand op Copps 94.1 met gevalle van geweld, motorongelukke en selfs ‘n besigheidstransaksie tussen ‘n prositituut en ‘n kliënt wat skeef geloop het. Francois Lottering was op grondvlak.