Dienssektor moet ekonomie bystaan, vervaardiging is traag

Die Ekonomiese Vereniging van Namibië hou môre hul jaarlikse konferensie in die hoofstad. Dit sal fokus op die gelyke speelveld van die dienssektor vir ekonomiese groei. Dit sal ook regstreeks op hul Facebook-blad uitgesaai word. Cons Karamata van die vereniging sê verskeie sektore sal baat by die konferensie vind.