Dienda se ‘verkragting’ kommentaar lok steeds reaksie uit

Lede van die publiek het gereageer steeds op Elma Dienda van die PDM se uitlatings in die parlement. Sy is blykbaar van mening dat verkragting nie binne ‘n huwelik kan plaasvind nie en het ander stellings in die verband ook gemaak. Lede van die publiek het ook hul stem by die kwessie gevoeg …