Die Tokio Paralimpiese spele eindig vandag

Die Tokio Paralimpiese Spele kom vandag tot ‘n einde. Na vanmiddag se
afsluitingseremonie oorhandig Tokio die fakkel aan Parys waar die 2024 Olimpiese
Spele en Paralimpiese Spele aangebied word.