Die omskepping van Ramatex-aanleg bly in die nuus

Die omskepping van ‘n deel van die Ramatex-aanleg in die hoofstad as ‘n nooddiens Covid-sentrum is vertraag.Stad Windhoek het in Augustus die goedkeuring gegee en die voormalige gesondheidsminister dr. Bernard Haufiku koördineer die projek. Hy sê hulle is vasbeslote dat dié fasiliteit gevestig sal word.