Die MET is terug!

Die ikoniese MET-perdewedrenne in Kaapstad keer vanjaar op 29 Januarie terug na sy wortels in Kenilworth en beloof iets vir almal. Dit kom nadat die publiek in 2021 nie toegang tot dié perderenne gehad het nie. ‘n Woordvoerder van Cape Racing, Donovan Everitt, sê die dag-lange geleentheid bied tien wedrenne met die land se beste jokkies op die land se top-perde aan, asook optredes deur van die land se beste kunstenaars: