Die jongste neigings in misdaad vanmiddag onder die loep

Misdaad sal vanmiddag by die Goethe-instituut onder die loep kom by ‘n gesprek gereël deur die Namibiese Instituut vir Demokrasie in vennootskap met die Hanns Seidel-stigting. Die jongste ontwikkelings en neigings sal bespreek word en lede van die publiek sal ‘n geleentheid kry om vrae te vra, ook van Nampol, wat teenwoordig sal wees. Uendjii Black, die projek-konsultant by Namibiese Instituut vir Demokrasie het meer.