‘Die hof plaas ons op ‘n gevaarlike pad’ – Joe Biden

Amerikaanse President Joe Biden het sy kommer uitgespreek oor die breër implikasies van die Roe-saak wat deur die land se hooggeregshof uitgegooi is. Die saak maak melding van verskeie ander basiese regte en Biden sê die VSA is op ‘n gevaarlike pad.