Die Harleys vaar uit aan die kus

Talle motorfietsryers neem die naweek aan die Skeleton Coast-byeenkoms in Swakopmund deel. Vanoggend om kwart-voor-11 sal ‘n massarit van ongeveer 400 motorfietse met die SFC-klub as wegspringplek deur die Swakopmund ry en dan oor die B2 roete na Walvisbaai ry. Aubrey Oosthuizen van die Weskus Veiligheidsinisiatief het meer oor die beplande roete.

Hy het ook gevra dat motoriste en die publiek geduldig moet wees.