Die gewilde bosmark word vandag by Finkenstein gehou

Die gewilde bosmark word vandag weer by Finkenstein buite Windhoek gehou.
Daar is baie dinge om te doen en lekker eet en drinkgoed vir die hele familie. Birgit
Von Ludwiger die organiseerder van die bosmark het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.