Die Covid-spuit is veilig – Saara

Die Namibiese eerste minister dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila het ‘n beroep op landsburgers gedoen om die Covid-inenting te neem. Sy sê die samesweringsteorieë is net dit en dat daar geen rede om twyfel is nie.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *