Die Avis/Ludwigsdorf luiperd het steeds die tonge los

Die rondloper luiperd in die Avis/Ludwigsdorf omgewing bly in die nuus en het behoorlik
die spreekwoordelike tonge los. Die woordvoerder van die ministerie van
omgewingsake, Romeo Muyunda het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.