Didiza is in Parys by landbou-vergadering

Die buurland se landbouminister, Thoko Didiza, woon die organisasie vir ekonomie, samewerking en ontwikkeling se vergadering vir landbouministers in Parys, Frankryk by. Die vergadering wat vandag begin en twee dae duur, sal voedselsekerheid in die wêreld en volhoubaarheid bespreek. Die departement se woordvoerder, Reggie Ngcobo, sê Didiza sal ook insette lewer oor samewerking om globale voedselsekerheid te bevorder: