Diane Keaton is op Hollywood Boulevard

‘Dit is net ongelooflik dat ek nou hier is.’ Dit is hoe die veteraan Hollywood-akteur Dianne Keaton haar ondervinding beskryf het toe sy haar hande en voete op Hollywood Boulevard in sement vasgelê het. Die 76-jarige is al meer as 60 jaar in die rolprentbedryf. Sy is alombekend vir haar rolle in The Godfather-trilogie, Annie Hall, Father of the Bride en The First Wives Club. Keaton het dié gesogte oomblik aan haar ouers gewy: