Diana se trourok deel van uitstalling

‘n Paar geselekteerde uitrustings van die Britse koninklike familie word as deel van ‘n uitstalling, Royal Style in the Making, by prinses Diana se eertydse huis in die Kensington-paleis in Londen vertoon. Die tentoonstelling wys die werk van ontwerpers en hul koninklike kliënte. Die kurator van die uitstalling, Matthew Storey, sê die middelpunt van die uitstalling is prinses Diana se trourok wat deur die Walliese mode-ontwerper, David Emanuel, saam met sy destydse vrou, Elizabeth Emanuel, ontwerp is: