Dereguleer brandstof, sê DA

Die DA in Suid-Afrika glo die deregulering van brandstofpryse sal dit goedkoper maak vir motoriste. Die party vra die regering moet sy magte ontneem word om die brandstofprys voor te skryf. Kevin Mileham van die DA sê as die mag om pryse te bepaal nie meer by die Parlement berus nie, kan dit mededinging verhoog en brandstof gevolglik goedkoper maak: