Denemarke spioeneer glo op Europese politici

Denemarke se geheime diens het Amerika glo van 2012 tot 2014 gehelp om op Europese politici, waaronder die Duitse kanselier Angela Merkel, te spioeneer. Volgens ‘n verslag is inligting ook van beamptes van Frankryk, Swede en Noorweë bekom.