Delta maak derde vlaag dodeliker

Die bekende Suid-Afrikaanse epidemioloog, professor Salim Abdool Karim, sê die derde vlaag van Covid-19 in Suid-Afrika gaan weens die Delta-variant baie erger as die tweede vlaag wees. Die variant wat die eerste keer in Indië geïdentifiseer is, is in meer as 80 lande teenwoordig. Karim sê die Delta variant is tussen 40 en 60 persent meer oordraagbaar as ander variante:

Karim het intussen verduidelik dat die Delta-variant in sommige gevalle natuurlike immuniteit kan systap: