DBV in SA staan Oekraïne se dierekinders by

Die Nasionale Raad van DBV’s in Suid-Afrika sê hul harte gaan uit na hul kollegas in dierewelsyn, diere en die mense van Oekraïne. ‘n Woordvoerder, Keshvi Nair, sê hulle sal as ‘n beginpunt 30 000 Suid-Afrikaanse aan diereskuilings in Oekraïne skenk om te help met noodlenigingspogings. Sy sê hulle prys hul dapper kollegas wat besluit het om agter te bly en diere wat in hul skuilings woon, te versorg. Nair sê enigiemand wat bereid is om hulle te help en diereskuilings in Oekraïne wil ondersteun kan aansluit: