David Mabuza keer Woensdag uit Rusland terug

Die Suid-Afrikaanse Presidensie het bevestig adjunkpresident David Mabuza sal Woensdag in Suid-Afrika aankom nadat hy sedert Junie in Rusland mediese behandeling ontvang het. Hy sou oorspronklik net ‘n paar dae weg wees, maar dit het weke geword. Mabuza se kantoor het aan Eyewitness News gesê dit gaan goed met hom en hy beplan reeds sy vergaderings vir volgende week. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *