Dankie tog vir afstandvisums

Die Stad Kaapstad sê hy het reeds navorsing gedoen oor wat wetlik vereis word vir moontlike visums vir afstandwerk en beginner-ondernemings. President Cyril Ramaphosa het verlede week tydens sy staatsrede gesê die regering sal nog aanpassings aan visumvereistes doen om die land meer toeganklik te maak. Raadslid James Vos sê die regering hoef net ‘n eenvoudige wysiging aan Artikel 11 van die Immigrasiewet aan te bring: