Daar’s ‘n kans vir reën vandag, ook hitte

Reën sal in die noordooste en oostelike dele van die land voorkom maar, die binneland sal warm toestande moet verduur met baie warm tot bloedig warm temperature. Odillo Kgobetsi van die Namibiese Meteorologiese Diens het die voorspelling…