Daar’s lig aan die einde van die beurtkrag-tonnel

Alhoewel Suid-Afrika die afgelope jaar sy meeste kragonderbrekings op rekord ondervind het, blyk daar lig aan die einde van die tonnel te wees. Nuwe navorsing toon dat die land se toegang tot hernubare energiebronne geleidelik besig is om toe te neem, wat dalk in die toekoms kan help om beurtkrag aan te spreek. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…