‘Daar’s gepeuter met Mabuza se benoemings’

Die veldtogbestuurder van adjunkpresident David Mabuza beskuldig die ANC se verkiesingskomitee daarvan dat hy takbenoemings manipuleer. Andrew Baloyi beweer ‘n aantal takke het Mabuza benoem, maar dit word nie in die finale uitslae weerspieël nie. Hy het gereageer nadat Mabuza nie die minimum aantal benoemings ontvang het om te staan vir die pos as president van die party nie: