Daar’s geen geheimsinnigheid oor Zuma se Rusland besoek nie
Die Jacob Zuma-stigting ontken mediaberigte en gissings dat die voormalige president se huidige reis na Rusland in geheimhouding gehul is. Die stigting bevestig die reis is om gesondheidsredes en Zuma sal na die land terugkeer sodra sy behandeling afgehandel is. Die woordvoerder, Mzwanele Manyi, sê die reis is privaat maar nie ʼn geheim soos verkeerdelik berig is nie: