Daar is vordering met vroue in besigheid in buurland

‘n Ondersoek het bevind byna ‘n derde van nie-uitvoerende direkteure by genoteerde maatskappye op die JSE is vroue. Ongeveer een uit elke vier vroue is die finansiële direkteur by maatskappye. Die verslag is saamgestel deur Business Engage, en wou bepaal hoe geslagte verteenwoordig is op die direksies van maatskappye op die JSE. Die uitvoerende hoof, Colleen Larson, sê Suid-Afrika het ver gevorder om die geslags-gaping te verklein: